top of page
Painting Stones

Ons Skool-App

By Besige Bytjie Akademie glo ons dat goeie kommunikasie gemoedsrus vir ouers bring. Daarom gebruik ons ’n veilige en maklike skool-app om jou daagliks op hoogte te hou van belangrike inligting.

​

Ons app is jou direkte skakel na die skool, sodat jy altyd weet wat aangaan.

Baby's Days App

bottom of page