top of page
Profile
Join date: Jun 24, 2020
Posts (2)
Dec 20, 2025 ∙ 1 min
Grootmotoriese spel
Hoekom is dit belangrik? By Besige Bytjie Akademie verstaan ons dat kinders nie net met hul breintjies leer nie, maar ook met hul lyfies. Grootmotoriese spel (groot liggaamsbewegings soos hardloop, spring, klouter en kruip) is van kardinale belang vir ‘n kind se ontwikkeling. Wanneer kinders grootmotories speel, bou hulle nie net spiere en koördinasie nie - hulle leer ook selfvertroue, spanwerk en hoe om hul liggame te beheer. Hierdie tiepe spel help met balans, ruimtelike bewustheid en selfs...
1
0
Dec 20, 2025 ∙ 2 min
Teken & krabbel
Hoekom is dit belangrik? Teken en krabbel is nie net prettige aktiwiteite vir kleuters nie, dit speel 'n belangrike rol in hul ontwikkeling. Wanneer kinders van kleins af begin om te krabbel, ontwikkel hulle belangrike vaardighede wat hulle later sal help met skryf, lees en selfs konsentrasie. Vanaf baba-tyd leer kinders hoe om hul hande en vingers te gebruik: dit staan bekend as fynspierontwikkeling. Hierdie klein spiere is nodig om potlode, eetgerei en selfs skoenveters behoorlik te...
1
0
anjoretbba
Admin
More actions
bottom of page
