top of page
Besige Bytjie Akademie
is ’n geregistreerde privaatskool
Besige Bytjie Akademie voldoen aan alle reëls en regulasies soos uiteengesit deur die Departement en selfs ’n bietjie meer. Die veiligheid en welstand van ons maatjies is vir ons uiters belangrik, en ons doen alles moontlik om ’n veilige, versorgende en beskermde leeromgewing te skep.
_jfif.jpg)
bottom of page




