top of page

1. SKOOL OPEN

Maats kan tussen 06:30 en 07:45 by die skool afgelaai word.  Indien jy graag vinnig met juffrou wil gesels kan dit gereel word voor ontbyt.

4. AKTIWITEIT

Na sirkeltyd begin alle klasse met oulike aktiwiteite.

7. MIDDAGETE

Middagete word bedien vanaf 12:00.

Maats was eers hande, bid en dan word ontbyt bedien met 'n koeldrank. 

​

10. PEUSELHAPPIE

Peuselhappies word bedien vanaf 15:00.

Maats was eers hande en dan word peuselhappies bedien met 'n koeldrank. 

 

15:00 - Babas

15:15 - 1 tot 3 Jariges

15:30 - 3 tot 5 Jariges

2. ONTBYT

Ontbyt word bedien vanaf 08:00.

Maats was eers hande, bid en dan word ontbyt bedien met 'n koeldrank. 

​

5. PEUSELHAPPIE

Peuselhappies word bedien vanaf 10:00.

Maats was eers hande en dan word peuselhappies bedien met 'n koeldrank. 

​

8. SLAAP TYD

Slaap tyd is vanaf 12:30 

​

12:00 - 14:30  (1 tot 2 Jariges)

12:00 - 14:00  (2 -3 Jariges)

13:00 - 14:00   (3 tot 5 Jariges)

11. BUITE SPEEL / SKOOL SLUIT

Vryspel buite tot die skool toe maak 17:30

3. SIRKELTYD

Sirkel Tyd begin 08:40 vir alle klasse.

Voor sirkel tyd is daar toilet routine.

​

Juffrou behandel in sirkel tyd die tema, bybel les, weer, datum en verjaarsdae.

6. BUITE SPEEL

Na Peuselhappies speel maats buite. 

Meestal sal dit vryspel wees maar daar sal ook dae wees waar juffrou groot motoriese aktiwiteite in hierdie tyd doen. 

9. BUITE SPEEL

Vryspel buite of fliek dae indien dit reen.

bottom of page